Suid-Afrikaanse Vereniging vir
Afgetredenes

Kontak nommer: 021 592 1279

SAVA-aftreegids

Een van die grootste seëninge in enigiemand se lewe is die vermoë om te put uit die kennis opgedoen deur ander in jou lewe en dit toe te pas, en sodoende die slaggate te vermy wat jou andersins sou gepla het. Mag hierdie inligting bydra tot jou veilige hantering van uitdagings wat deel van aftrede is.

Tye verander, en so ook wetgewing, en om hierdie rede het hierdie bywerking polering ondergaan om te verseker dat dit tred hou met veranderinge wat saam met die tyd kom, en met ons ervarings wat uit hierdie veranderings voortspruit.

 

2017-aftreegids

Laai die Aftreegids af