Suid-Afrikaanse Vereniging vir
Afgetredenes

Kontak nommer: 021 592 1279

Sosiale klubs

Daar is 28 hiervan wat oor die land versprei is. Hulle word bestuur deur komitees van vrywilligers en vra 'n klein jaarlikse lidmaatskapfooi om hulle bedryfskoste te dek.

Geniet jou aftrede en ontmoet eendersdenkende mense in jou omgewing. Daar is 28 klubs landwyd.

Sien die banier SOSIALE KLUBS op die Tuisblad, of

Kontak ons by SAVA: Tel: 021 592 1279 Faks: 021 592 1284

Skakel ons, en ons sal jou terugskakel om jou telefoonrekening te spaar.

e-pos: info@saarp.co.za

Of sien dit alles by www.saarp.net