Hierdie kaart bied aan jou kortings en afkoopbare lojaliteitspunte:
As 'n SAVA-lid geniet jy toegang tot die Mahala Lojaliteitsprogram. Met groot kortings en verdiening van punte regoor die land kan jy inkopies doen waar jy ook al gaan.
Kontak Mahala deur enige of almal van die volgende te gebruik:
- Foon: 0860 624 252
- E-pos: info@mahalas.co.za
- Snuffel rond op www.mahala.mobi op jou websnuffelprogram, jou foon/tablet of persoonlike rekenaar.
- Laai die toepassing van Google Playstore of ITunes App store af en soek vir Mahala Loyalty.
- USSD skakel *120*960# op jou foon
- Webtuiste: www.mahalas.co.za