Suid-Afrikaanse Vereniging vir
Afgetredenes

Kontak nommer: 021 592 1279

SAVA-vakansieklub

Kry korting op buiteseisoen-vakansies teen verbasende pryse wat duisende kan bespaar.

Hierdie aanbiedinge word in ons maandelikse e-nuusbrief geadverteer. Hou 'n oog oop daarvoor, omdat hierdie gewilde diens op 'n "eerste gekom, eerste geholpe"-grondslag hanteer word.

Kontak Renske by SAVA: 021 592 1279 of renskes@saarp.net