Suid-Afrikaanse Vereniging vir
Afgetredenes

Kontak nommer: 021 592 1279

In Geval Van Dood en In Geval Van Siekte (IGVS):

'N vorm om lang betrokke verduidelikings vir in geval noodhospitalisasie gebeur te bespaar en om 'n volledige en op datum mediese geskiedenis vir mediese spesialiste te verskaf. As jy bewusteloos is, sal dit help wie jou behandel om met jou gewone medikasie voort te gaan en te verseker dat dit wat hulle gee, nie met jou huidige medikasie bots nie. Hou die vorm in jou handsak of beursie.

Laai IGVS leer af (PDF)

Die IGVS Vorm word gebruik:

  • Om lang gekompliseerde verduidelikings in geval van nood hospitalisasie te vermy.
  • Om volledige opgedateerde mediese geskiedenis te kan gee aan medici.
  • Om namens jou te praat in dié verband wanneer jy nie kan praat nie.
  • Om risiko van toediening van verkeerde medisyne in ’n noodgeval te verminder.
  • Om te verseker jy vergeet nie mediese inligting, dosisse of medisyne name nie.
  • Om behandeling te kan versnel in ’n noodgeval.
  • Om te verseker dat medici bewus is van enige allergieë wat jy mag hê.
  • Om te verseker dat vriende en familie vinnig op datum gebring kan word deur die kontak detail hierop vervat.
  • Om te verseker dat jou persoonlike dokter gekontak kan word.