Jou e-posadres waarborg 'n gratis maandelikse e-nuusbrief.
Jy sal 'n e-pos ontvang wat sê dat die nuusbrief op die webtuiste is. Jy kan dit d
Jou e-posadres waarborg ʼn gratis maandelikse e-nuusbrief.
Akkommodasie vir afgetredenes
SAVA verskaf inligting oor akkommodasie vir afgetredenes. ‘n Volledige lyse is op die “Senior Service” webwerf verkrygbaar: www.seniorservice.co.za
SOSIALE KLUBS
Daar bestaan 28 sosiale klubs landswyd. Hulle vra ‘n minimale lidmaatskap fooi om hulle kostes te dek, en word beheer deur kommittees van vrywillige lede.
Geniet die aftreejare en ontmoet interessante mense in jou omgewing. Sluit aan by een van ons 28 klubs.
Kyk na SOSIALE KLUBS op die tuisbladsy of kontak ons by SAVA: Tel: 021 592 1279
Bel gerus vir ons, en vra dat iemand jou terug skakel om telefoon kostes te bespaar.
e-pos: info@saarp.net
of lees alles by: www.saarp.net.
Technologie
SAVA het ‘n spesiale ooreenkoms meet Universe Direct wat ons in staat stel om herstelde, bekendbare rekenaars aan ons lede te verkoop teen lae pryse. Dit sluit ook
egbare, gelisensieerde sagteware in wat normaalweg baie duur is. Hierdie items dra ‘n 12 maand waarborg. Kontak vir Tobie : 0861 102 149 of besoek die webwerf: www.universedirect.co.za
aar lees of in die PDF-formaat aflaai.