Korttermynversekering
Sommige van ons lede het tot R10 000 per jaar op hulle SAVA-polisse gespaar.
Ons is in staat om ‘n keuse van Auto & General-, Santam- of Momentum-polisse aan lede te bied.
Let wel: Santam en Momentum het geen bybetalings nie, maar Auto & General-polisse het wél bybetalings.
Kontak Beverley SAVA 021 592 1279 of beverley@saarp.net.
Kontak Cathy SAVA 021 592 1279 of cathy@saarp.net.
SAVA Vakansieklub
Kry buiteseisoen afslag-vakansies teen verbasende pryse wat duisende kan spaar.
Hierdie aanbiedinge word in ons maandelikse e-nuusbrief geadverteer. Hou dus die verskyning daarvan dop, omdat hierdie gewilde diens op ‘n “eerste gekom, eerste geholpe”-grondslag geskied.
Gratis Testamentdiens
Daar is geen opstel- of houkoste nie, en ons bied afslag-eksekuteursfooie onder die vorderbare wetlike maksimum.
Baie lede het die wens uitgespreek dat ons die vestiging van die vertrouensverhouding bespoedig, waardeur SAVA as ‘n mede-eksekuteur van ons lede se testamente genomineer word. Gevolglik het ons ‘n spesiale aanbod vir ons lede onderhandel wat ons in staat stel om besparings op die koste om uitvoering aan ‘n testament te gee, te verseker. Afhangende van die grootte en ingewikkeldheid van jou boedel, kan die korting wissel van 20% tot 50% van die maksimum gewettigde fooie wat normaalweg gevra word.
Kontak ons en vra dat ‘n testamentversoekvorm aan jou per e-pos gestuur word info@saarp.net, Faks: 021 592 1284 of telefoon 021 592 1279 en ‘n verteenwoordiger sal jou kontak.
IGVD-LÊER (In Geval van Dood)
Hierdie is ‘n nagaanlys van inligting en dokumente wat jy benodig ná dood. Dit sal jou erfgename in staat stel om vinnige en doeltreffende toegang te verkry tot en die verskeie dokumente wat ná dood benodig word, te voorsien.
(Het iemand al jou rekenaar-wagwoorde? Jy kan hulle in ‘n geseëlde koevert by jou testament plaas.)
SAVA Mahala Ledekaart
Hierdie kaart bied aan jou kortings en afkoopbare lojaliteitspunte:
As ‘n SAVA-lid geniet jy toegang tot die Mahala Lojaliteitsprogram. Met groot kortings en punte wat regoor die land verdien kan word kan jy inkopies doen waar jy ook al gaan.
Kontak Mahala deur enige van die volgende te gebruik::
- Telefoon: 0860 624 252
- E-pos Mahala: info@mahalas.co.za
- Snuffel www.mahala.mobi op jou websnuffelprogram, telefoon, tablet of persoonlike rekenaar.
- Laai die toepassing van die Google Playstore- of iTunes-toepassing af en soek vir Mahala Loyalty
- USSD skakel *120*960# op jou selfoon
- Webtuiste: www.mahalas.co.za
SAVA Gesinsbeskermingsplan
Begrafnisversekering teen verminderde tariewe deur die Best Funeral Society (Beste Begrafnisvereniging), onderskryf deur Hollard.
Spesiale aanbod deur Doves Begrafnisondernemers
Lede kry spesiale kortin vir dienste deur Doves Begrafnisondernemers indien u hulle dienste gebruik. Dit word gebied aan lede wat in staat is om hulle SAVA-ledekaart te toon wanneer hierdie dienste benodig word. Geen koste is betrokke om vir die voordeel te kwalifiseer nie. Dit is R500 of R1000.
Kontak Anne om lidmaatskap te bevestig.
Kontak SAVA
- Telefoon SAVA: 021 592 1279
- E-pos SAVA: anne@saarp.net
Gesondheid
SAVA ADMED Mediese Gaping Versekeringspolis.
Hierdie is nie ‘n mediese hulpskema nie. Dit is ‘n versekeringspolis om jou mediese hulp-tekorte aan te vul.
Kontak SAVA
- Telefoon SAVA: 021 592 1279
- E-pos SAVA: anne@saarp.net
IN GEVAL VAN SIEKTE (IGVS):
‘n Vorm om lang, ingewikkelde verduidelikings in geval van noodhospitalisasie te voorkom en ‘n volledige en bygewerkte mediese geskiedenis vir mediese professionele lui te verskaf. As jy bewusteloos is, sal dit diegene wat jou behandel, bystaan om voort te gaan met jou gebruiklike medikasie en te verseker dat wat hulle jou gee, nie met jou huidige medikasie bots nie. Hou die vorm in jou handsak of beursie.
Oogsorg
Via SPECSAVERS
Affordable Spectacles
In order to qualify for this offer, all members need to display their SAVA membership cards.
it is important to note that this offer is available to SAARP members who pay for the service in cash and does not apply to members who want the payment to be made by their medical schemes. This offer excludes all other offers. Once you have paid you may submit the account to your medical aid.
Or contact SAARP 021 592 1279 info@saarp.net for more information.
Gratis Maandelikse E-nuusbrief
Jou e-posadres waarborg ʼn gratis maandelikse e-nuusbrief.
Akkommodasie vir afgetredenes
SAVA verskaf inligting oor akkommodasie vir afgetredenes. ‘n Volledige lyse is op die “Senior Service” webwerf verkrygbaar: www.seniorservice.co.za
SOSIALE KLUBS
Daar bestaan 28 sosiale klubs landswyd. Hulle vra ‘n minimale lidmaatskap fooi om hulle kostes te dek, en word beheer deur kommittees van vrywillige lede.
Geniet die aftreejare en ontmoet interessante mense in jou omgewing. Sluit aan by een van ons 28 klubs.
Kyk na SOSIALE KLUBS op die tuisbladsy of kontak ons by SAVA: Tel: 021 592 1279
Bel gerus vir ons, en vra dat iemand jou terug skakel om telefoon kostes te bespaar.
e-pos: info@saarp.net
of lees alles by: www.saarp.net.
Technologie
SAVA het ‘n spesiale ooreenkoms meet Universe Direct wat ons in staat stel om herstelde, bekendbare rekenaars aan ons lede te verkoop teen lae pryse. Dit sluit ook
egbare, gelisensieerde sagteware in wat normaalweg baie duur is. Hierdie items dra ‘n 12 maand waarborg. Kontak vir Tobie : 0861 102 149 of besoek die webwerf: www.universedirect.co.za