Voeg lewe tot jou jare by

SAARP is in 1982 op dieselfde beginsel as die Amerikaanse AARP gestig - om bekostigbare verserkings vir die ouer as vyftigs te voorsien. Benewens ons ander reeks dienste is dit steeds 'n kerndeel van ons missie. Klink eenvoudig op die volgende skakel vir meer inligting Lees Meer
HOE OM JOU SAARP MAHALA-LIDMAATSKAP TE AKTIVEER
KLIK HIER
SAVA In n Neutedop
SAVA is in 1982 gestig met die doel om die belange van senior burgers in Suid-Afrika te behartig. Die organisasie het deur die jare gegroei, maar ons doelwit bly ten diepste dieselfde…
Lees meer...Voordele Vir Ons Lede
Korttermyn versekering Sommige van ons lede kon tot R10 000 per jaar spaar op hul premie Ons bied aan u n vergelyking tussen Santam en Momentum …
Lees meer...