Voeg jare tot jou lewe toe

SAVA glo dat senior burgers geregtig is op ’n veilige en lonende bestaan ooreenkomstig die hoogste morele beginsels van die mensdom. Ons werk ywerig om ons lewens te verryk, selfagting te bou en die gemeenskap te beïnvloed om hierdie ideale te ondersteun.

  • SAARP In A Nutshell

    SAARP was started in 1982, with the aim of promoting the interests of senior citizens in South Africa. While the organisation has evolved over the years, our aims remain essentially…
  • Benefits for our members

    SAARP negotiates special deals for its members. On retirement people inevitably find that, over time, the value of their income diminishes in terms of purchasing power. We have looked at…

Spec Savers

Kyk na ons Dienste

Testamente

SAVA bied aan afslag-testamente sonder opstel- of houkoste en afslag-eksekuteursfooie kan wissel tussen 20% tot 50% minder as die wettige minimum.

Korttermynversekering

SAVA bied korttermynversekeringspolisse aan sy lede deur ‘n aantal maatskappye.

Vakansieklub

SAVA, namens sy lede, koop Vakansieklubpunte wat teen afslagpryse aan ons lede beskikbaar gemaak word.

Sosiale Klubs

Onderwyl SAVA poog om die ekonomiese behoeftes van ouer persone te bevredig, fokus die Sosiale Dienste-arm op die probleme van alleenwees deur die skep, ondersteuning en bedryf van sosiale klubs. of social clubs.

Testimonial

Just in:

Last week my Husband & I spent four nights at Drakensberg Sun which you booked for us in July last year.

We would like to express our thanks to you for your friendly and efficient way in making the booking for us and to SAARP for this incredible benefit we enjoy as members of SAARP.

Drakensberg Sun was brilliant! Our one bedroomed unit - which was impeccable - was on the top floor with the most beautiful view over perfectly manicured gardens, the lake and the mountains.

We enjoyed fabulous hikes, boat rides on the lake and the entertainment provided by the resort.

Thank you so much SAARP for making a holiday like this so enjoyable for us. We appreciate it greatly.

Our Best Wishes to all at SAARP.

(And this cost them R1,425 for five days - A Winteris Price)

Retirement Accommodation

SAARP provides and sees to all your needs